send link to app

AfriForum GPS app for iPhone and iPad


4.2 ( 7712 ratings )
Travel Navigation
Developer: AfriGIS Pty Ltd
Free
Current version: 1.5, last update: 4 years ago
First release : 14 Aug 2014
App size: 55.53 Mb

AfriForum GPS is ’n volledige GPS op jou slimfoon, met die stem van Steve Hofmeyr wat jou op koers hou, in Afrikaans!
AfriForum GPS bied aan jou:
• ’n Volledige mobiele GPS met stemaanwysings
• ’n Ritboek wat reise en tolgelde dokumenteer
• Nasionale datadekking
• Driedimensionele navigasieroetes, stemopdragte en ʼn luguitsig met satellietfoto’s
• Deel-met-vriend-en-posbus-opsies. Jy hoef nie ’n adres in te tik nie, stuur dit net na jou Posbus
• Vind adresse vinnig en moeiteloos met die maklike tekssoekfunksie
• Reisopsomming & geskiedenis van roetes
• Dinamiese opdatering van roetes vir verkoop- en afleweringspersoneel

Die AfriForum GPS-toepassing is ontwikkel vir die spesifieke bedryfstelsel van jou foon en maak gebruik van die unieke funksies van die toestel.

Die toepassing is toegerus met hoë gehalte AfriGIS-datastelle en maak gebruik van die AfriGIS-navigasiebediener via die mobiele internet.

•Nota: Die volgehoue gebruik van jou foon se GPS-funksie (aktief of nie-aktief) kan batterylewe vinniger uitput.

AfriForum GPS, a complete GPS on your smartphone, keeping you on track, with the voice of Steve Hofmeyr, all in Afrikaans!
AfriForum GPS offers you:
•A complete mobile GPS with voice guided navigation system
•Integrated Logbook functionality – logs trips & toll fees
•NATIONAL data coverage
•3D Navigation views, voice commands & a birds eye view with satellite imagery
•Send to Friend Menu Option, share locations with the handy Inbox feature – never type an address again, simply Inbox it!
•Find addresses and points of interest instantly, using free text search
•Trip summary
•Route history
•Dynamically updates routes for travelling saleswomen and men, and delivery drivers

The AfriForum GPS Application is built on the specific operating system of your phone, leveraging the unique features of your handset. The Application makes use of the AfriGIS Navigation Server via the mobile internet, integrated with a high quality AfriGIS map set.

Note: Continued use of GPS running in the background can decrease battery life.